
Ek Wil Weer
Ek wil Weer is Andre se eerste volbloed Afrikaanse Cd in 12 jaar, is lanfwyd met groot opgewondenheid ingewag. Die trefferliedjie Ek kom Huistoe – deur Machiel Roets (you tube ) het op menigte radiostasies die nommer een posisie bereik.
6 Van die 10 liedjies kom uit Andre se eie pen.
Seuntjie en Fotos is van Andre se gunstelinge en beskryf persoonlike ervarings.

Love Songs
Is a compilation of songs that the SA public have requested Andre to sing over many years. It features songs such as You’re just to good to be True, Come what May, Let the river Run, It must have been love.
Die oospronklike Afrikaanse snit: Duisend Drome is n hoogtepunt.
Seuntjie en Fotos is van Andre se gunstelinge en beskryf persoonlike ervarings.

The Musicals
After Andre’s incredibly successful performance as The Phantom, fans demanded a Musicals album.
Andre gave them what they want and this glorious album features songs such as Music of the Night (You Tube), Phantom Duet, Send in the Clowns, Circle of Life, Love changes Everything and All I ask of You.

Maybe With Love
Andre sees this as one of his best CD’s ever.
This predominately English CD is jam packed with exquisitely produced adult contemporary songs. It features many original songs as well as a haunting cover version of the Leonard Cohen “That’s no way to say goodbye”.
Make sure you listen to the most laid back and jazzy version on Sarie Marias – ever recorded!

Ritme Deur Die Nag
Van Andre se geliefde en grootse treffers is vervat op die CD.
Kannie langer wag nie, Ritme deur die Nag, Hoor to my Roep en Wanneer kom die Krag is almla snitte wat trefferstatus bereik het.

Mors Met My
This single release featured the hit single: Mors met My. A feel good latino dance track. The English version – Mess with Me has been included on international Latino compilations.

Top Treffers +
Hierdie is Andre se 2e treffers CD en beval nuwe weergawes van ou gunstelinge soos Lief vir Alles hier en Ek wil jou nooit weer Sien.
Drie splinternuwe snitte is bygevoeg nl: Duisend Drome, Vat my Ver en Jy’s altyd Daar (You Tube).
Jys altyd Daar word gereeld gehoor op verskeie radiostasies en word die groep Romanz se eerste treffer.
Ander snitte soos : The music of the Night, Bring him Home en My Way maak hierdie n uiters gewilde CD.

Lief Vir Alles Hier
Hierdie is die CD wat verantwoordelik was vir Andre se sterstatus in Suid Afrika.
Snitte soos Lief vir Alles hier (wil find video), Ek wil jou nooit weer Sien (is op You Tube), Wanner kom die krag en Jy is alreeds volksbesit.

12 Plus 1 – Big Band Classics
Andre has always loved the Big band genre and here he gets to show – case his talent of capturing the essence of some of the best loved Big band songs.
This was an amazing recoding process for Andre where all the songs were recorded with live instruments under the baton of Maestro Graham Scott.
Songs include: I’ve got you under my Skin (You Tube), Paper Moon, The way you look Tonight, New York New York, Fly me to the Moon and Baby It’s cold outside duet with Kate Normington.

Jy Se Dis Verby
Is n mensel van Afrikaanse en Engelse liedjies met die treffer: Kom ons Dans (op You Tube)
Jys my droom, Vriend, You’ve lost that loving Feeling en The living Years asook When a man loves a Woman is van Andre se gewildste snitte op die CD.

Kom Terug
Dis raar dat ten minste 6 snitte op n CD solo treffers word en elk op sy eie kan staan. Die CD Kom Terug bevat van die meeste treffers deur een kunstenaar op een CD.
Jy’s die Beste, Waarom fluister ek jou naam Nog, Jy kan nou alles Wees, Barberton Daisy, Met Jou in my Lewe en Kom Terug.

Andre
In 1998 het Andre SA plat getoer en sy gehore het voordurend gevra vir sekere liedere om gesing te word.
Andre het die liedjies op geneem asook ‘n verskeidenheid oorspronklike Afrikaanse snitte.
Toe Andre die CD bekend gestel het, was daar niks minder as 10 000 mense by die bekendstelling in Centurion nie.
Liedere soos; You’re my World, Loving You, Lady in Red en She believes in Me was immer gewild.
Die treffersnit van die CD was: Toe ek jou Sien.

Treffers
Andre se heel eerste treffer CD in 1995 bevat niks minder nie as 19 goue treffers oa: Met jou in my lewe, Dans vannand met My, Ritme deur die Nag, Wanner konm die krag, Waarom fluister ek jou naam Nog, Ek wil jou nooit weer Sien.

Jou Alleen
Andre was een van die eerste Afrikaanse kunstenaar wat ‘n treffer gehad het in die Techno pop genre. Die liedjie Jou Alleen was geskoei op dit wat die jong Afrikaner sou hoor in dans-kuierplekke.
Die liedjie Heeltemal Niks is ‘n heerlike tong in die kies gekskeer lied wat baie gewild is op RSG
Die CD bevat ook Die gatskop duet Glo My saam met Karin Hougaard.

Only You
After a multitude of extremely popular Afrikaans CD’s, Andre’s fans demanded an English Cd with some of their favourite songs.
The CD features classics such as: The winner takes it All, Only You, Pretty Woman, Cry to Me and Pretty Woman.
Die treffer: Met liefde is ook op die CD.